top of page
alvaro-serrano-hjwKMkehBco-unsplash.jpg

Lirieke

Ons woorde. Van papier tot jou skerm.

Ewigheid

Ons gruis hande vou die bright sunsets toe

En briewe verdywn soos smiles wat glimlag vir jou

En die alkie vat vog maar water by die huis

En rehab is net n term wat deesdae niks bewys

En die dobblelaar bly dobbel

Nothing has changed

 

Kom haal vir my in ewigheid

Ek’s moeg daarvoor om in die gutters rond te gly

Ja die wêreld is n malhuis ek soek die sleutel uit  

 

En die waarheid het verdwyn en leuens wat oor

Ek sien dit in elke bledie tweede storie wat ek hoor

En realiteit kan niemand verstaan

As die branders rof breek sal die rotse bly staan

 

Kom haal vir my in ewigheid

Ek’s moeg daarvoor om in die gutters rond te gly

Ja die lewe is n malhuis ek soek die sleutel uit

 

En pappa is weg en mamma huil en die geld is maar min

En jy kyk na sussie terwyl boetie werk en die ryk mense sing

Moenie opgee nie goeie goed kom met tyd

As die storms kom en die winde waai vaar die kaptein steeds suid

Kom haal vir my in ewigheid

Ek’s moeg daarvoor om in die gutters rond te gly

Ja my lewe is n malhuis ek soek die sleutel uit

Alleen

Sy loop alweer alleen met ‘n rugsak vol klippe in die koue reën

Hy sit alweer alleen met ‘n bier in sy hand en sy gedagtes uitgevee

Haar kop voel leeg

En sy soek na ‘n rede om na hom te vlee

Hy probeer alweer om sy alles vir haar te gee

 

Sy ry alweer alleen na Nick Nack haar tjommie

In die wille in

Hy sit en lag en drink ‘n brandtie

Terwyl sy tjommies vir hom down pastei sing

 

Nou is altwee in hulle yet

Al wou Janet en Johnny net hulle tjommies red

Wel tussen fame en gramme cocaine

Kan hulle bly wees dat hulle mekaar nog het.

 

Haar kop voel leeg en sy soek na n rede om na hom te vlee

Hy probeer alweer om sy alles vir haar te gee.

Pixi

Pixi jy praat met jou lyf

As die son op jou skyn kan die wêreld maar verdwyn

Ooh jy toor met jou oë

As jou heupies swaai dan fluit almal gelyk

 

Ek sny die kortpad die grondpad reguit na jou toe

My trane jaag my van agter af terguit na jou toe

En my hemel sal weer skyn as jy by my kom bly

 

Ooh my gedagtes loop nou leeg

Want ek dink net aan jou, hoe jy jou oggendogies oop vee

Pixi jou naam bly by my

En my grootste wens is dat ons ‘n sunnyside sal kry

 

Ek sny die kortpad die grondpad reguit na jou toe

My trane jaag my van agter af reguit na jou toe

En my hemel sal weer skyn as jy by my kom bly

 

Ek sny die kortpad die grondpad reguit na jou toe

I know that I’m out of your league but I promise I want to

Just hide behind your fame

Sodat jy by my kom bly

Jason

Donker kamers leë fotorame

Vang vir my en sluit ons almal toe

Maar legends kom en legends verdwyn

Wat kan ons, ja wat kan ons daaraan doen?

 

‘n Goue siel wat smiles en geluk vir ons bring

Is nou daar bo met ‘n ster in jou oë terwyl die heelal vir jou sing

 

Jy moet sag rus Jason, hmm

Jy moet sag rus Jason, hmm

Jy moet sagrus Jason

 

Vrystaat se eie Casanova

Was die ondergang van happiness en gees

Met ons wat hier staan en hande vashou en vrae vra

Hoe sal ons van jou, hoe kan ons van jou vergeet ?

 

‘n Goue siel wat smiles en geluk vir ons bring

Is nou daar bo met n ster in jou oë terwyl die heelal vir jou sing

 

Jy moet sag rus Jason, hmm

Jy moet sag rus Jason, hmm

Jy moet sagrus Jason

Nie meer lank

My pad lê voor, al is dit duister

Almal sê ek gil, terwyl ek fluister in die gang

Al stel almal fokol belang

Ek wil net weg hardloop voor die seven fifty duiwel

Vir my weer kom vang

Ja my weer kom vang

 

Die lewe is kort nie meer lank

As jy weghardloop volg die dood jou agterna

En dit help nie jy sit en sulk

Oooh die wêreld is aan die brand

 

Jy dink jy’s verlore en ek was

Toe vind jy jou spore in die hemel se gras

Terwyl ek hier sit en lag

En jy dink jy’s cool en ek het ook

Tot die dood by jou kom spook

Ja by jou kom spook

Die lewe is kort nie meer lank

As jy weghardloop volg die dood jou agterna

En dit help nie jy sit en sulk

Ooohooee die werld is aand die brand

 

Die lewe is kort nie meer lank

As jy weghard hardloop volg die dood jou agterna

En dit help nie jy sit en salk

Ooohooee die wêreld is aand die brand

Champagne kind

Stil en verlore sit hy en kyk hoe die skemerson verdwyn

Sy contactlist is maar skraal en sy lewens space case se pastelle is vaal

In die donker vind hy geluk

En in sy wens raak hy ‘n mens

 

Maar sonder die wind bly hy die bottel se kind

Ja sonder die wind kruip hy weg van goed en sleg

 

Maar saam met die wind was sy lewe ‘n breeze

Nou sonder die wind bly hy blind hy’s ‘n champagne kind

 

Niemand skuld hom niks nie maar steeds sal hy rou en in die verlede vasklou

Sy somerson het verdwyn en sy koue winters verhit hy deur ‘n bottel cane

 

Maar sonder die wind bly hy die bottel se kind

Ja sonder die wind kruip hy weg van goed en sleg

 

Maar saam met die wind was sy lewe ‘n breeze

Nou sonder die wind bly hy blind hy’s ‘n champagne kind

 

Die bittersoen van haar parfuum

Replace hy met die bessie in sy gin

Die Rikkylouw en Pietblou gebruik hy as ‘n getaway

Terwyl sy nagmerries hom berou

 

Maar sonder die wind bly hy die bottel se kind

Ja sonder die wind kruip hy weg van goed en sleg

Maar saam met die wind as sy lewe n breeze

Nou sonder die wind bly hy blind hy’s ‘n champagne kind

Doen wat jy wil

Ek kruip weg in die onderlaag van Plattekloof se gutters

‘n Bottel water,Lucky Strike, ruk ek myself reg

My siel verdrink in ons land se diepste waters

Geen persoonlikheid nie en my hoop waai weg

En my wêreld staan stil, terwyl die stem in my kop bly gil

Hou op my kritiseer

Ek kan doen wat ek wil

Ja doen wat ek wil

 

En ek sê whoa Johnny, moenie kwaad raak nie ou

Ons wêreld is verlate kyk waar staan ons nou

Almal vloek en skel

Al is hulle bang vir die hel

Ja jou lewe is n sprokiesverhaal tot die God van sonde jou kom haal

Vir jou kom haal

 

Jy’s te bang om te lewe jy het n vrees vir die dood

 Jy’s vasgevang in n boksie maar jou drome bly groot

Jou paaie draai skeef besig om van die brug af te val

Almal kyk jou vreemd uit maar vir jou is dit normaal

En jou wêreld staan stil

Terwyl die stem in jou kop bly gil

Hou op my kritiseer ek kan doen wat ek wil

Ja doen wat ek wil

 

 

En ek se whoa, Johnny, moenie kwaad raak nie ou

Ons wêreld is verlate kyk waar staan ons nou

Almal vloek en skel al is hulle bang vir die hel

Ja jou lewe is n sprokiesverhaal tot die God van sonde jou kom haal

 

En ek se whoa, Johnny, moenie kwaad raak nie ou

Ons wêreld is verlate kyk waar staan ons nou

Almal vloek en skel, al is hulle bang vir die hel

Ja jou lewe is n sprokiesverhaal tot die God van sonde jou kom haal

Something to say

So ek sit en dink oor die lewe wie’s ek en wie’s jy

Ja ek weet dat ons almal maak foute

En dis boring om by die reëls te bly

En jy weet ek is eintlik baie sag

En jy’s besig om my te verlei

Ja ek hou nie daarvan om vir mense te jok nie

That’s why baby I’ve got something to say

 

Ooh en ek weet dalk ek drink bietjie baie

Maar jy’s die rede hoekom ek dit doen

Al gee ek jou my alles

Is jy besig om ‘n ander man te soen

Ooh en al is ek ‘n normale ou

Voel ek soos Superman as jy my vashou

 

Emosioneel is ek baie onvolwasse

En ek haat dit om oor jou te huil

 

Maar nogsteeds sit ek hier by my tjommies en my grappies

Bly nogsteeds altyd vuil

Al breek jy my gaan ek nie stop nie

Want daar’s drome wat wag vir my

Dis ‘n joke hoe selfsugtig jy is

En ek weet ek gaan iemand beter kry

 

Ooh en ek weet dalk ek drink bietjie baie

Maar jy’s die rede hoekom ek dit doen

Al gee ek jou my alles

Is jy besig om ‘n ander man te soen

Ooh en al is ek ‘n normale ou

Voel ek soos Superman as jy my vashou

Ek weet

Daar’s sout in my wonde

My gedagtes is swart

My lief ek weet ek maak jou seer

Maar al is ek so ver is jy nooit alleen

Jy is my stoutgat ougat Barbie poppie

My blasvel blou oë blonde koppie

Jy’t my laat verstaan waaroor liefde gaan

So as die tyd kom en ek vra

Se net ja

 

Moenie my los nie ja moenie verdwyn

Sonder jou is ek smaaklose asyn

En ek weet jy’t al lankal van my vergeet

En ek weet ek is’n fokken idiot

So as die tyd kom en ek vra

Se net ja

Moenie my los nie ja moenie verdwyn

Sonder jou is ek smaaklose asyn

En ek weet jy’t al lankal van my vergeet

En ek weet ek is ‘n fokken idiot

So as die tyd kom en ek vra

Se net ja

 

Moenie my los nie ja moenie verdwyn

Sonder jou is ek smaaklose asyn

En ek weet jy’t al lankal van my vergeet

En ek weet ek is ‘ n fokken idiot

So as die tyd kom en ek vra

Se net ja

Maak my heel

Jou oë kyk deur my gewete

Net soos die woede wat in my rou

Jy is die alkohol van my siel

Maar my bottel bly leeg

Jou woorde sny deur my gedagtes

Net soos die duiwel wat in my bors brand

Ooh Ek kom huistoe na jou

My tas is gepak

 

Jy maak my heel

Jy maak sane

Ooh ek wil dronk raak Op jou wyn

Jy maak my heel

Jy maak my sane

Ooh ek wil dronk raak

Op jou wyn

 

Ek smaak na jou soos my laaste sigaret

Wil jy my kom red?

Uit die blou dieptes oor jou

Ooh dis net aarbeie en room

Met jou in my droom

Ooh en soos n bloedhond sny ek spoor

Na die liefde van jou na die liefde van jou

Ooh ek kom huistoe ek mis jou

 

Jy maak my heel

Jy maak sane

Ooh ek wil dronk raak

Op jou wyn

Jy maak my heel

Jy maak sane

Ooh ek wil dronk raak

Op jou wyn

Want jou liefde vloei deur my are

En verlos my pyn

Sosiale Media

Pending...

Soen my rou

Pending..

bottom of page